~Tim & Sue Hobson~
A delightful overnight stay en-route to Baviaanskloof. We enjoyed the peace and quiet and a long evening around a lovely warm fire in the fire pit.
~Jakub (Czech Rep. Prague)~
It was a great stay, perfect accommodation, next time we have to stay longer. Many Thanks!
~Elisabé Olivier~
Voorwaar ‘n hawe van rus en geestelike verlaai, Ons is uit ons sokkies bederf. Baie baie dankie
~Thea Smith~
Baie dankie. DIt was ‘n wonderlike, geesvervullende paar dae. Dit was absoluut “phenomenal”
~Laurika Booysen~
Baie dankie vir al die moeite en LIEFDE. Kos en snacks was lekker. Jul is AWESOME!
~Althea Scoltz~
Dankie. Wat ‘n hengse surprise! Bederf uit die boonste rakke!
Submit Your Own Testimonial